Real Madrid het die eerste sokkerklub geword wat €1 miljard se inkomste in ’n enkele seisoen geregistreer het.
Alex Heyns (29), ’n elektrisiën van Middelburg in die Oos-Kaap wat vroeër vandeesmaand sowat 12 m ver geval het, sterk goed aan ná ’n operasie aan sy rug en linkerarm.
Die reëlaanpassing, wat aanvanklik in rugby in die Suidelike Halfrond toegepas is, sal in die Sesnasiesreeks vir mans, vroue ...
Twee skietvoorvalle in Kraaifontein binne minute van mekaar het inwoners van die Kaapstadse woonbuurt geskok gelaat.
Een van die staalbedryf se grootste magnate het pres. Cyril Ramaphosa Woensdag in Davos ontmoet terwyl die land skarrel om ...
Pres. Donald Trump van Amerika dreig met strenger sanksies teen Rusland indien pres. Wladimir Poetin in gebreke bly om die ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
’n Suid-Afrikaner en sy Britse verloofde wat in Desember dood in ’n hotel in Viëtnam aangetref is, is op 9 Januarie veras.
’n Nuwe studie deur Britse navorsers het bevind dat mans oor die wêreld heen die afgelope eeu twee keer so vinnig as vroue in ...
Die departement van hoër onderwys meen nie daar is ’n kapasiteitskrisis by universiteite vir die toelating van ...
Die Suid-Afrikaanse fliek The Heart is a Muscle deur Imran Hamdulay sal sy wêreldpremière by die gesogte 75ste Berlynse ...
“Skitterende sosiale satire,” lui die opskrif in die Britse koerant The Guardian nadat die resensent Amy Jephta se toneelstuk ...